Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Dans Is Al şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Hoop Daai Boom Is Oukei


Net 'n bietjie geloof en liefde
Net 'n bietjie samesyn
Net 'n bietjie kry van myne
Drink 'n bietjie van my wyn
Net 'n bietjie sonneskyn
Elke keer as jy die deur instap
Net 'n bietjie dans met my
Want dans is al wat oorbly
Net 'n bietjie hoop en liefde
Net 'n bietjie hart en bloed
Net 'n bietjie stop en luister
Staan 'n bietjie stil en loer
Sing 'n bietjie lank sal hy lewe
Soos 'n spikkel in die son verskyn
Net 'n bietjie gedenk aan my nou
Vir elke mens in die groot verdwyn
Net 'n tydjie om saam te stap
Is dit jy wat aan my hart kom klop
Sit jou arms om my lyf
Want dans is al wat oorbly
Hoe kan 'n mense dan lewe
Hoe kan 'n mens bestaan
As jy jou asem asem ophou?
Net 'n briesie vars lug
Net 'n teugie asem in
Net 'n bietjie loop langs my
In die veld in die son die wye wêreld in
Net 'n bietjie sonneskyn
Elke keer as jy die deur instap
Net 'n bietjie dans met my
Want dans is al wat oorbly
Net 'n bietjie geloof en liefde
Net 'n bietjie sonneskyn
Net 'n bietjie hand in myne
Net 'n bietjie in jou oë kan kyk
Net 'n tydjie om saam te stap
Is dit jy wat aan my hart kom klop
Sit jou arms om my lyf
Want dans is al wat oorbly
Hoe kan 'n mense dan lewe
Hoe kan 'n mens bestaan
As jy jou asem ophou
Hoe kan 'n mense dan lewe
Hoe kan 'n mens bestaan
As jy jou arms toevou
As jy jou asem ophou

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar