Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Strate şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Akoesties


Ek kan net sê ek het na jou gesoek
Deur dwalende strate van die stad
Op pleine, in treine, in pubs en clubs
En op stasies in die wagkamers van my hart
Jy's aan my beloof
In 'n droom het ek jou opgetoor
'N Donker nag het die stad jou ingesluk
Ek wou agterna
Op elke hoek na jou gevra
'N Vreemd'ling sê hy het van jou gehoor
In 'n droom
Ek het jou gedra in die voetval van my liggaam
Deur die wanhoop van 'n skemertog
In rooligaande en beton
En die runniking van herinnering
En ek het die wonde waar jy leef gevolg
Met maer gebede en hartebloed
En in 'n leë nag van neonlig
My weg na jou verloor

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar