Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Voor jou oë şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Akoesties


Kyk, maar die son het in jou oë geskyn
Jy was verblind, maar steeds maak jy jou reëls
Want jy's aangestel
Voel, maar die vrees het uit jou vel verskyn
Jy was verdoof, maar steeds maak jy jou reëls
Want jy's aangestel
Sien, maar die seer het uit jou oë geskyn
Die son het in jou hart verdwyn
Jy sou 'n plan beraam
Om weer op te staan
Voor jou oë is alles verby
Net jou spoor het oorgebly
Hemel op aarde
Die son in die see
Selfs jou skepe gee nou mee
Voor jou oë is alles verby
Voor jou oë
Alles verby

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar