Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Ysbeer şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Akoesties


Ek onthou jou nou soos gister
In die middel van my hart
Geklee in swart registers
Te midde van jou smart
Jy sou so, so, so graag
Jou lewe vir hom gee
Mal soos 'n ysbeer
Ek loop rond met al jou tekste
Jou oorlog teen die mag
Die krag in al jou woorde
Die liefde waarna jy smag
Jy sou so, so, so graag
Jou lewe vir hom gee
Mal soos 'n ysbeer
Sewe dae by die man in die rooi see
Wat jare oor jou treur
Mal soos 'n ysbeer

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar