Kishore Kumar Hits

Riku Lätti - Afgrond şarkı sözleri

Sanatçı: Riku Lätti

albüm: Akoesties


As jy ooit na die wêreld oor die afgrond staar
Neem 'n oomblik in en maak jou klaar
En as jy is, luister goed
Die einde van die aarde spreek jou aan
As jy ooit na die wêreld oor die afgrond staar
O my siel daar's ryke stof
Sonder jou
Is die son weer blou
En ek sing
Speel
Maar wil jou met my deel

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar