Nou is alles stukkend Fucked-up, moertoe gebreek Lady luck het 'n stokkie voor My happiness gesteek Ek is moeg ek is siek Ek is sat ek wil loop Ek sal haar dwing om vir my 'N laaste drankie te koop Die aasvoëls en die honde Soek my bloed Ten spyte van bogenoemde Gaan dit baie goed Red wat daar te redde is Vermy net die net Want die wonde en die littekens Is al wat ek oorhet Die skerwe van die lewe is my fondamente Die opgefoktes is my beste vriende En my beste kliënte