Hier sit ek al weer in kakstraat Alles lyk tog so bekend Ek ken elke mens hier persoonlik Ek ken elke kraak in die sement Hier sit ek al weer in kakstraat Die plek wat ek so verpes En ek kan dit net nie ignoreer nie Hierdie is 'n baie swak adres Hier sit ek al weer in kakstraat Arm, deurmekaar en broos Ek soek tevergeefs na 'n uitsig En dit maak my moedeloos So welkom welkom hier in kakstraat At least kan ons nog kla en kakpraat Want alles is tydelik Alles vergaan Maar die goeie ou kakstraat Hou aan en hou aan En bly staan tot in ewigheid aan