Kishore Kumar Hits

Kobus! - Doodstraf şarkı sözleri

Sanatçı: Kobus!

albüm: Swaarmetaal


Doodstraf, bring die doodstraf terug
Doodstraf, bring die doodstraf terug
Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
Met pyn en trane en begrafnissang
Die reënboog is rooi deurweek met bloed
Op die horison agter die begrafnisstoet
Doodstraf, bring die doodstraf terug
Doodstraf, bring die doodstraf terug
Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
Ouers paranoïs en kinders is bang
Die ongedeerdes sê dis 'n slegte idee
Maar as die Hel oor hul drumpel trap sal hulle ook skree vir die
Doodstraf, bring die doodstraf terug
Doodstraf, staan saam en eis die doodstraf terug
Noodmaatreels vir 'n noodtoestand
'N Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand
Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang
Soos 'n skandvlek Judaskus op elke wang
En as die strome onskuldige bloed aanhou stort
Gaan die mense begin doen wat daar gedoen moet word
Doodstraf, bring die doodstraf terug,
Doodstraf, bring die doodstraf terug,
Doodstraf, bring die doodstraf terug,
Doodstraf, staan saam en eis die doodstraf terug

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar