Kishore Kumar Hits

Lukraaketaar - Welsynhart şarkı sözleri

Sanatçı: Lukraaketaar

albüm: Lukraaketaar


Verbrand die son met die see; blou brander blou, gee, gee, gee.
Ons het niks hiermee te doen nie.
Geen geesdrif vorentoe nie.
Iets gaan agterbly in die kar.
Jy moet mos geurig wees vir die man.
Onbeskore lewendigverlore welsynhart.
Gee nog krag vir die mens.
Gee die mens nog 'n kans om die planeet af te saag.
En die honde kruip weg vir die
Donderweer, want pyn is 'n geleier en krag maak seer.
Ek het nooit gedink ons sou dieselfde pad volg nie.
Nooit gedink ons sou dieselfde spoke jaag nie - om en om.
Deesdae voel ek dommer as wat ek was, as wat ek eens was.
Eens op, eens op 'n tyd was toe dinge nog eenvoudig,
Eenvoudig was. (eenvoudig was) Eenvoudig was vir die mens.
Gee die mens nog 'n kans om die planeet op te pas.
En die honde kruip weg vir die donderweer,
Want pyn is 'n geleier, want pyn is 'n geleier.
Onbeskore lewendigverlore welsynhart.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar