Kishore Kumar Hits

Lukraaketaar - Verrinneweer şarkı sözleri

Sanatçı: Lukraaketaar

albüm: Verrinneweer / Hou My


Jy was heelwat beter
As van die ander
Wat ek al mee te doen gehad het
Miskien moes ons 'n kans gevat het
Miskien was dit als te vergeefs
So stap die tyd maar aan
Nes vir jou
Vir my
En ek probeer
Om nog my
Kop om dit te kry
Het ek
Jou verrinneweer?
Jy wou gehad het
Ek moet erken
Dat ek jou hart gebreek
Dit was dalk die geval gewees
Die enigste ding wat ek wel weet
Is dat iemand sou
In elk geval het
So word ons mekaar
Maak mekaar na
Maak mekaar naar
Ek werk nog daaraan
Kom ons werk nog daaraan
Kan ons werk nog daaraan?

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar