Kishore Kumar Hits

éF-éL - Buite Beheer şarkı sözleri

Sanatçı: éF-éL

albüm: Veiligheid Eerste


Hou hierdie skeptiese, blinde, perfekte geheim
Ver van my af
Ek's eerder bewus en vol pyn
Eergister gebore omring met aardse afgode
En iewers agter ons afdwalende pad
Le 'n innerlike verstand
'N Goedheid van die hart
Wanneer kom jul agter ons is gelukkig in ons
Gat
Want ek's moeg
Moeg vir die samelewing en die normale lewe
So moeg, so moeg om te kompeteer
Klaarblyklik vir iets beter
As saam 'n swak gewete
Ek's eerder soos hul se, buite beheer
Ek's nou buite beheer
En as die onweer verdwyn
En die son weer begin skyn
Wens ek, ek was beter
En as die nag weer ontruim
En die beskaafdes so skuil
Heeldag besig om hul sondes te belei
Want ek's moeg
Moeg vir die samelewing en die normale lewe
So moeg, so moeg om te kompeteer
Klaarblyklik vir iets beter
As saam 'n swak gewete
Ek's eerder soos hul se, buite beheer
Ek's nou buite beheer
Buite, buite beheer
Buite, buite beheer
Buite beheer

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar