Kishore Kumar Hits

éF-éL - Die Here Weet şarkı sözleri

Sanatçı: éF-éL

albüm: Net Om Die Geraas In Te Asem


Verskoon my,
Vir wat ek sê,
Maar vir nog meer vir wat ek wens,
Vir nog meer wat ek wens.
En my woorde is min,
Maar ek dink jy kry die punt,
Ek dink ons praat te veel,
En sê te min,
Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak,
En ek dink dit is tyd dat ek rustig raak,
Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak,
En die Here weet, ek dink dis tyd, ek dink dis tyd,
Want ek sal jou aan die anerkant van jou gedagtes kom uithaal,
Dis hier waar mens se dinge vergaan,
Aan die ander kant van jou gedagtes kom uithaal.
Verskoon my,
Vir wat ek sê,
Maar vir nog meer waar ek lê,
Vir nog meer waar ek lê,
En my woorde is min,
Maar ek dink jy kry die punt,
Ek dink ons praat te veel,
Ek dink ons praat te veel.
Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak,
En ek dink dit is tyd dat ek rustig raak,
Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak,
En die Here weet, ek dink dis tyd, ek dink dis tyd,
Want ek sal jou aan die anerkant van jou gedagtes kom uithaal,
Dis hier waar mens se dinge vergaan,
Aan die ander kant van jou gedagtes kom uithaal.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar