Kishore Kumar Hits

éF-éL - Bedreig şarkı sözleri

Sanatçı: éF-éL

albüm: Net Om Die Geraas In Te Asem


Ek wil hier uitkom
In n plek met hout waar my voete aan die vloer kan vassint
Met rook in die lug, met ligte wat my oe verblind
En dis hier waar ek wil wegggaan
Net soos my selfrespek
En dis hier waar ek wil wegraak
Net soos my selfrespek
So hoekom voel ek so bedreig
Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt
Die skade gaan my inhaal
Die skade gaan my inhaal
Is daar nog tyd
Vir n ander patroon
So vanaand vat ek jou realiteit
Onder leide van die demoon
En dis hier waar ek wil weggraak
Net soos my selfrespek
En dis hier waar ek wil wegraak
Net soos my selfrespek
So hoekom voel ek so bedreig
Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt
Die skade gaan my inhaal
Die skade gaan my inhaal
So hoekom voel ek so bedreig
Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt
Die skade gaan my inhaal
Die skade gaan my inhaal

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar