Kishore Kumar Hits

éF-éL - Net Om Die Geraas In Te Neem şarkı sözleri

Sanatçı: éF-éL

albüm: Net Om Die Geraas In Te Asem


Van verder af
Die kondisies is perfek maar maak so seer
Twyfel sal jaag soos dit nog altyd het
O, altyd het
Hier het ons grootgeword
Hier het ons doodgegaan en weer opgestaan
En die heroïen oorheers 'n minderwaardige produk
Gebrandmerk met 'n vervaldatum
Net om die geraas in te asem
Droom dromers dreun nie deur alles nie
As jy dag na dag daardeur gaan is jy beïndruk?
Dis die vraag
Voel soms soos die motief
Hier het ons grootgeword
Hier het ons doodgegaan en weer opgestaan
En die heroïen oorheers
'N Minderwaardige produk gebrandmerk met vervaldatum
Net om die geraas in te asem
Hier het ons grootgeword
Hier het ons doodgegaan en weer opgestaan
En die heroïen oorheers
'N Minderwaardige produk
Gebrandmerk met vervaldatum
Net om die geraas in te asem

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar