Kishore Kumar Hits

Louis Brittz - Oorwinningslied - Live şarkı sözleri

Sanatçı: Louis Brittz

albüm: Duisende Daniels Aanbid - Live


Ek sien in my gees die glorie
En die almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde
Oor sy Koninkryk regeer
Hy't belowe aan die einde
Op die wolke kom Hy weer
Hy's Koning Hy regeer
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy's Koning Hy regeer
Die Here is ons vesting
Wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens
Wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons skuiling, Hy's ons wapen,
Hy't die vyand reeds verslaan
Hy's die rots wat ewig staan
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy's die rots wat ewig staan
Kom deel nou in ons loflied
Hef jou hande op na bo
Blaas basuine, slaan op dromme
En kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning
Van sy Woord waarin ons glo
Want sy Woord sal ewig staan
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Sy Woord sal ewig staan

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

5

1999 · albüm

Benzer Sanatçılar