Die Here is my herder Niks sal my ontbreek nie Hy laat my neerle in groene weiveld Na water waar rus is, ly Hy my heen Hy verkwik my siel, Hy ly my In die spore van geregtigheid Om Sy Naam ontwil Al gaan ek deur 'n dal van doodskaduwee Ek sal, geen onhuil vrees nie Want U is met my U stok en U staf, O Heer, vertroos my U berei die tafel voor my aangesig Teenoor my teenstanders U maak my hoof vet met olie My beker loop oor Net goedheid en guns sal my volg Al die dae van my lewe En ek sal, in die huis van die Here bly In lengte van dae En ek sal, in die huis van die Here bly In lengte van dae