Kishore Kumar Hits

Zinkplaat - Dag in Die Wingerd şarkı sözleri

Sanatçı: Zinkplaat

albüm: Mooi Besoedeling


Ek voel vere
Appels en pere
En gate in my klere
Ek praat met die Here
En almal gaan tekere
Maar ek is tevrede
Ek het probeer, maar tevergeefs vergewe
Ek het alweer te beleefd gelewe
Ek is pannekoekplat
Vandat die hemel op my kop geval het
'N Heel bevredigende einde as daar ooit een was
Ek vra nooit hoekom nie, ek wag
Die buffel ken geen metafisika nie
Sal geen vrae oor môre vra nie
Ek het my lank genoeg met die vrae bemoei
Gesê ek sal die wingerd snoei
En ek is nou moeg
Moeg gewroeg
Vir wat bekommer jy jou oor my
Ek sal vat wat ek kry
Dit is genoeg
Dis oorgenoeg.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar