Kishore Kumar Hits

Zinkplaat - Retrospekulasie şarkı sözleri

Sanatçı: Zinkplaat

albüm: Retrospekulasie


Kom ons begin met n paar gewyde woorde
Julle weet ons hou van min akkoorde
Terwyl daar nog 'n jong man van hierdie skillet af hang
Voor ons verder hieroor besin
Kom ons sit n bietjie ritme in
En kyk dan waarheen dit alles gaan
Ons het alweer die afdraai gemis
Verdwaal in die duine van die wilde weskus
Ingesluk deur die krake van die koue aandmis
Kom ons sing asof ons nog kan glo
Oooohhhhh
Een laaste keer van die bo-Karoo
Ons is nog hier waar die Here ons gelos het
Half op die pad en halfpad in die bos met
'N Halfgebakte plan en dis als deel daarvan
Dankie dat ons op jou stoep kan boer
Ons is meer as gelukkig met 'n baksteen vloer
Ons sal weer hier verby swaai as ons kan
Na dit alles wat het ons geleer
Daaroor kan ons net spekuleer
As ek kan kies dan doen ons dit weer
Al hierdie dinge was voor ons uitgelê
Oooohhhhh
Asof die gode dit self so wou hê
Gebore op skrikkeljaar, iewers in die tagtigs
'N Wisselwerking van allerhande kragte
Konkel en kronkel deur elke situasie
Oooohhhhh
Dis weer tyd vir retrospekulasie
Oooohhhhh

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar