Toe ek was 'n kleine, kleine baba, het my mamma my geabba In die aatappellande in Botswana Onse mense, ons is baie, ons woon saam hier in een kaya In die aatappellande in Botswana En as ons rus en ek sit, en ons dagga-oes het misluk Dan vrek ons so baie in die kaya Dan Amerika stuur meel, en dan ons, ons vreet te veel Dan ons steel weer baie in die kaya Nou my pa hy drink so baie, dan hy kots hier in die kaya Dan ons stap sulke draaie, dit stink baie Nou my juffrou wil my donner, by die skool sy raas so baie Want my pa hy draai zolle, van die skool se boek, se blaaie Dit was daar in Botswana, in die aartappellande Ons is baie, saam in een kaya ... Nou my broer, hy's 'n albino, nou hy dink hy is 'n wit ou Maar hy's so lelik, hy kan kry nie vrou Nou my suster is so vet, hulle sê sy is die slet Nou die man wat klaar vrou het, hy werk saam daar by haar bed Ek was 'n kleine, kleine baba, my mamma het my geabba In die aatappellande in Botswana En as ons rus en ek sit, en ons dagga-oes het misluk Dan vrek ons so baie in die kaya Dan Amerika stuur meel, en dan ons, ons vreet te veel Dan ons steel weer baie in die kaya Dit was daar in Botswana, in die aartappellande Ons woon baie, saam in een kaya