Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Die bar in Bitterfontein('n Bottel wyn) şarkı sözleri

Sanatçı: Zirk Bergh

albüm: Dis die Weskus


'N Bottel wyn, 'n bottel wyn, 'n bottel wyn
In die bar in Bitterfontein
In hierdie bar suip ons aanmekaar, maar vanaand is almal weer daar
Wys ek hom, maak jou tuis, kom drink 'n dop op die huis
Standard bank, die kan maar gaan, ek spaar hier by die bar
Skryf maar op, my volgende dop, ek sal more kom betaal
'N Bottel wyn, 'n bottel wyn,
'N bottel wyn, in die bar in Bitterfontein
Miemie die skink, jy moet drink, drink, drink
Ek gaan suip tot my asem stink
En hier gaan ons bly man,
Tot dit laat is, vanaand drink ons nog gratis
Leslie gooi die doppe king size, en ons sê "hey's, dis nice"
Vanaand drink ons nog hierdie bar klaar, jy sal nog drank moet haal
'N Bottel wyn, 'n bottel wyn,
'N bottel wyn, in die bar in Bitterfontein ...
Miemie die staan met die bottel
Gereed, man, sy's blink, sy's nat gesweet
Sy's in charge, sy's die bar maid, en sy gooi ook die dronkes uit
Die mense kom van wyd en syd, om hier te drink en suip
Dis wyn en cane en brandewyn, in die bar in Bitterfontein
'N Bottel wyn, 'n bottel wyn,
'N bottel wyn, in die bar in Bitterfontein
'N Bottel wyn, 'n bottel wyn,
'N bottel wyn, in die bar in Bitterfontein

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar