Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Laaiplek, by die bergrivier se bek şarkı sözleri

Sanatçı: Zirk Bergh

albüm: Dis die Weskus


Kleine dorpie, 'n klein ou plek, dis die plek, dis Laaiplek
By die Bergrivier se bek, daar lê die plek, dis Laaiplek
Ja, ek like vir Laaiplek
Lekker, lekker, lekker, lekker plek
Hier gebore, hier wil ek vrek
Lekker, lekker, lekker, Laaiplek ...
Onse reuk, van die vis fabriek, dit maak die Transvaler siek
Hulle dink ons dorpie stink, en hulle kla so oor ons wind
Maar ek, ek like vir Laaiplek
Lekker, lekker, lekker, lekker plek
Op 'n trawler, daar wil ek werk
Lekker, lekker, lekker, Laaiplek ...
Die Transvaal ken ons reuk, en die mis, hulle kla aan een
En 'n bokkop, o, siesa-ga,
(Dis vrot vis man), gee hom eerder sy bordjie pap
Maar ek, ek like vir Laaiplek
Lekker, lekker, lekker, lekker plek
Gee my 'n harder, gee my 'n net
Lekker, lekker, lekker, Laaiplek ...
Vakansie tyd, is hulle hier
Met karavaan, boeppens en bier
Ja, die bang Transvaler man
Weggevlug, uit Durban
Maar ek, ek like vir Laaiplek
Lekker, lekker, lekker, lekker plek
Hier's my lewe, hier wil ek vrek
Lekker, lekker, lekker, Laaiplek ...
Maar ek, ek likkkkke vir Laaiplek
Lekker, lekker, lekker, lekker plek
Hier's my lewe, hier wil ek vrek
Lekker, lekker, lekker, Laaiplek ...
Ek, ek like vir Laaiplek
Lekker, lekker, lekker, lekker plek
Gee my 'n harder, gee my 'n net
Lekker, lekker, lekker, Laaiplek
Lekker, lekker, lekker, lekker plek

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar