Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Ek hou nie van skool nie şarkı sözleri

Sanatçı: Zirk Bergh

albüm: Ons ouma se pot


'N Voël hoort heeldag op sy stokkie, in sy hokkie
Maar ek is nie 'n voël nie, en ek hou nie van skool nie
Ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie
Ek eet nie spinasie nie, ek eet okkie kool nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie
En Aardrykskunde (ugh), en Wiskunde (eeh)
Ek wens ek kon eerder elke oggend laat lê
Nee, ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie
En hoekom moet 'n kind dan Geskiedenis leer
Dis alles ou nuus, dit het eeue terug gebeur
En huiswerk, o, jikkie, 'n kind word so gedwing
En die skoollied wat ons sing, dit laat my opbring
Ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie ...
Ek verwens daai mens wat skool ontdek het
Plaas hy eerder lank terug al aan pokkies gevrek het
En 'n kind se rug (ooh), van daai swaar tas wat hy dra
Is daar skole oor die wêreld, of net in Suid-Afrika
Nee, ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie ...
En ouers kry swaar, om die skoolfonds te betaal
Ek wens hulle wil my uit die skool uithaal
En ek wens die skool brand af, 'n kind word so gestraf
Slawerny is eeue terug, lankal afgeskaf
Nee, ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie
Ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie
Ek is okkie 'n voël nie, ek hoort nie in die skool nie
Skool is vir die voëls

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar