Kishore Kumar Hits

Zirk Bergh - Daar's 'n vetplant in Boesmanland şarkı sözleri

Sanatçı: Zirk Bergh

albüm: Ons ouma se pot

Daar's n vetplant in boesmanland wat my laat onthou
Daai vetplant in boesmanland laat my dink aan jou

Gedink aan daardie tyd as ek dink aan daardie tyd
Ek dink aan daardie tyd dan hang my lus weer sommer uit
Daar's n vetplant in boesmanland wat my laat dink aan jou
Daai vetplant in boesmanland laat my dink aan jou
Soos n koei wat herkou soos n koei wat herkou
So bly jy by my opkom bly ek jou onthou
Daar's n vetplant in boesmanland wat my laat onthou
Daai vetplant in boesmanland laat my dink aan jou
Daar's n vetplant in boesmanland wat my laat onthou
Daai vetplant in boesmanland laat my dink aan jou
En ek dink elke stuk ek dink elke stuk
Ek dink elke stuk elke stuk van jou is oulik
Daar's n vetplant in boesmanland wat my laat dink aan jou
Daai vetplant in boesmanland laat my dink aan jou
Daar's n vetplant in boesmanland wat my laat onthou
Daai vetplant in boesmanland laat my dink aan jou
En het jy al getrou o het jy man gevat
Ek dink nogsteeds aan jou elke keer as ek bad
Daar's n vetplant in boesmanland wat my laat dink aan jou
Daai vetplant in boesmanland laat my dink aan jou
En eendag as jy ou is en jy nog stout is
Dan bel ek jou weer as ek nog nie koud is
En daar noggie met jou fout is

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar