Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - My Siel Sal Juig şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


U spreek en lewe ontstaan
Son, sterre, see, wentelbaan
Alles leef deur U
Die skepping roep dit uit
U het die dood oorwin
Lewe van genade begin
U offer sal bly staan
My lewe sal beaam
U heers
Loof Hom vir Sy grootheid
Hy is ewig Hy is goed
Loof Hom vir genade
My stem sal dit uitroep
Loof Hom vir Sy vrede
Wat Hy in oorvloed gee
Redding, Vryheid, Liefde
My siel sal juig in U
U het die dood oorwin
Lewe van genade begin
U offer sal bly staan
My lewe sal beaam
U heers
Loof Hom vir Sy grootheid
Hy is ewig Hy is goed
Loof Hom vir genade
My stem sal dit uitroep
Loof Hom vir Sy vrede
Wat Hy in oorvloed gee
Redding, Vryheid, Liefde
My siel sal juig in U
Heilige, waardige Heer
U is die Een wat regeer
Heilige, waardige Heer
U is die Een op die troon wat regeer
Loof Hom vir Sy grootheid
Hy is ewig Hy is goed
Loof Hom vir genade
My stem sal dit uitroep
Loof Hom vir Sy vrede
Wat Hy in oorvloed gee
Redding, Vryheid, Liefde
My stem sal juig
My stem sal juig
My siel sal juig in U

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar