Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - God Van Wonders şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


Vrees, skuld, weg in 'n oomblik elke
Berg, bult, U bly teenwoordig
God van wonders, vrede is U naam
Bloed, kruis, bring my die lewe soos die
Grond druis, vryheid vir ewig
God van wonders, heilig is U naam
Elke knie sal buig
Heilig is U naam
Elke hart sal juig
Ewig is U naam
Laat my lewe getuig
Heilig is U naam
Goed, seën, spreek U oor lewens en U
Hoop, reën, daar waar dit droog is
God van wonders, heerlik is U naam
U Gees, krag vloei deur my are
Ek's U kind, U prag, sout van die aarde
God van wonders, heilig is U naam
Elke knie sal buig
Heilig is U naam
Elke hart sal juig
Ewig is U naam
Laat my lewe getuig
Heilig is U naam
Oor my lewe, reën genade
U's die bron van vrede in my
In my wêreld, skyn U helder
U's die lig wat my die pad wys
Oor my lewe, reën genade
U's die bron van vrede in my
In my wêreld, skyn U helder
U's die lig wat my die pad wys
U is
God van wonders
Ewig is U naam
Elke knie sal buig
Heilig is U naam
Elke hart sal juig
Ewig is U naam
Laat my lewe getuig
Heilig is U naam
Heilig is U naam
Heilig is U naam
Heilig is U naam

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar