Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - U Is Vir My şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


U het geroep en ek sal luister
U het die laaste sê oor my
U hou my lewe in U hande
In U is waar my vrede lê, Ooh-ooh
My hart wil nou sing
Aan U hulde bring
U is in my, U is vir my
En U liefde sal my lei
Daar is golwe, daar is pyle
Maar dis kalm binne my
U is God, ja U is
Ek is gered deur U genade
Daar is geen ander naam bo U
Ek is die blydskap van my Vader
U hou my vreugde in U hand Ooh-ooh
My hart wil nou sing
Aan U hulde bring
U is in my, U is vir my
En U liefde sal my lei
Daar is golwe, daar is pyle
Maar dis kalm binne my
U is God, ja U is
Ooh-ooh-ooh-ooh
My hart wil nou sing
U is in my, U is vir my
En U liefde sal my lei
Daar is golwe, daar is pyle
Maar dis kalm binne my
U is in my, U is vir my
En U liefde sal my lei
Daar is golwe, ooh daar is pyle
Maar dis kalm binne my
En U liefde sal my lei
Ja, U liefde sal my lei

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar