Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - Daar Is Meer şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


Daar is meer in hierdie lewe as om bloot net te bestaan
Daar is oorvloed in U redding, ek is U erfgenaam
Daar is meer, U gee meer
Genade is my storie en liefde my verhaal
Ek het meer as net my woorde, dat mense kan verstaan
Daar is meer, want U gee
'N Liefde wat oorweldig, 'n liefde wat net gee
Hoër as die berge, dieper as die see
Jesus, in U is daar meer
Ek is meer as net geskape, geroep om te vertel
Van die Heerser oor my lewe wat lewens kan herstel
Daar is meer, en ek gee
'N Liefde wat oorweldig, 'n liefde wat net gee
Hoër as die berge, dieper as die see
Jesus, in U is daar meer
'N Liefde wat oorweldig, 'n liefde wat net gee
Hoër as die berge, dieper as die see
Jesus, in U is daar meer
Daar is meer, U gee meer
Deur die krag, Van U kruis alleen
Daar is meer, U gee meer
Deur die krag, Van U kruis alleen
Ja, daar is meer
'N Liefde wat oorweldig, 'n liefde wat net gee
Hoër as die berge, dieper as die see
Jesus, in U is daar meer
'N Liefde wat oorweldig, 'n liefde wat net gee
Hoër as die berge, dieper as die see
Jesus, in U is daar meer
Jesus, in U is daar meer

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar