Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - Vlekkeloos şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


As ek tree vir tree deur die lewe gee
Is daar een ding wat ek weet
U's die Een in my wat lief kan kry
Met lewe om te gee
'N Hoop so mooi
Van 'n God in my
U is die vaste rots wat ewig sal bly staan
Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh
U is die bron van als wat goed is waar ek gaan
Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh
In U genadewoord kom vind ek rus
Vlekkeloos in U is wat ek is
Elke druppel reën en goue oes
Weet ek kom van U
As die wind en weer my seil verwoes
Kyk ek steeds na U
Want daar is 'n hoop so mooi
Van 'n God in my
U is die vaste rots wat ewig sal bly staan
Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh
U is die bron van als wat goed is waar ek gaan
Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh
In U genadewoord kom vind ek rus
Vlekkeloos in U is wat ek is
En as die skuld my druk en die vlees my roep
As die leuens my gryp en die dood my soek
Is my hoop U woord wat ewig sal bly staan
Want U's die God wat my so lief kon hê
Dat die bloed en kruis dit vir my sê
U woord oor my sal in my hart bly staan
U is die vaste rots wat ewig sal bly staan
Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh
U is die bron van als wat goed is waar ek gaan
Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh
In U genadewoord kom vind ek rus
Vlekkeloos in U is wat ek is

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar