Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - Stuur My şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


Die liefde van Jesus in my
En 'n hart wat die waarheid belei
Die wêreld het hoop in U naam
En ek is die een wat sal gaan
Stuur my in die wêreld in
Stuur my na die mense uit
Jesus, hoop vir die wêreld
U is lewe in my
Jesus, lig vir my wêreld
Leef deur my
Daar waar U woord my sal lei
Maak U stem die golwe gelyk
Waardig is ek in U naam
Waar U roep, Here, daar sal ek gaan
Stuur my in die wêreld in
Stuur my na die mense uit
Jesus, hoop vir die wêreld
U is lewe in my
Jesus, lig vir my wêreld
Leef deur my
Jesus, hoop vir die wêreld
U is lewe in my
Jesus, lig vir my wêreld
Leef deur my
U is die mag en die krag en die lewe
Hier binne my is U hoop vir ewig
U is die mag en die krag en die lewe
Hier binne my is U hoop vir ewig
U is die mag en die krag en die lewe
Hier binne my is U hoop vir ewig
U is die mag en die krag en die lewe
Hier binne my is U hoop vir ewig
Jesus, hoop vir die wêreld
U is lewe in my
Jesus, lig vir my wêreld
Leef deur my
Jesus, hoop vir die wêreld
U is lewe in my
Jesus, lig vir my wêreld
Leef deur my
Stuur my in die wêreld in
Stuur my na die mense uit

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar