Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - My Vader şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


Wie sou ooit kon dink dat 'n God so groot
Vreugde kan beleef oor 'n mens soos ek
Dis genade, U genade
Wie sou ooit kon staan voor my God se troon
Meer as net gered, as U kind gekroon
Ek is heilig, want U is heilig
My Vader, my Here
Aan U kom toe al die ere
My Koning, my Vrede
U waarheid is my lewe

Meer en meer word ek aan U beeld gelyk
'N Lewe wat getuig van U heerlikheid
U leef in my en U leef deur my, whoo-oh
My Vader, my Here
Aan U kom toe al die ere
My Koning, my Vrede
U waarheid is my lewe

Meer as net bestaan, is U hart vir my
Meer as net gered, is U woord oor my
Lewendig in my is die Gees van krag
Daar is meer, ja, U gee meer
Hmmm-mmmm
Meer as net bestaan, is U hart vir my
Meer as net gered, is U woord oor my
Lewendig in my is die Gees van krag
Daar is meer, ja, U gee meer
Whooo-ooh
My Vader, my Here
Aan U kom toe al die ere
My Koning, my Vrede
U waarheid is my lewe

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar