Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - Ek Sal Sing şarkı sözleri

Sanatçı: Revelation Enterprises

albüm: Tot In Ewigheid


As dit voel asof die donker om my draai
En die lewe my heen en weer wil waai
As dit lyk asof alle hoop verdwyn
Sal ek sing
Al gaan ek deur die diepte van 'n dal
Sal die Gees van my Vader deur my straal
Hier is waar U vrede in my heers
In my heers
Ek sal sing en my hande hoog opslaan
Ek sal skree van oorwinning in U naam
Elkeen sal weet U is die Heer
Ja U is die Heer
Ek kan sien hoe groot U liefde is vir my
Ek kan asem haal in U teenwoordigheid
Hier is waar U vrede in my heers
In my heers
Ek sal sing en my hande hoog opslaan
Ek sal skree van oorwinning in U naam
Elkeen sal weet U is die Heer
Ja U is die Heer
Ek sal sing en my hande hoog opslaan
Ek sal skree van oorwinning in U naam
Elkeen sal weet
Ek sal sing en my hande hoog opslaan
Ek sal skree van oorwinning in U naam
Elkeen sal weet U is die Heer
Ja U is die Heer
Ek kan sien hoe groot U liefde is vir my
Ek kan asem haal in U teenwoordigheid

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar