Wie sal ek vra Om die storms in my hart Stil te maak Waar kan ek skuil As my lewe te swaar raak Waar kan ek skuil As my vlees oorneem en my gees bly lê Sal u my ophelp nuwe lewe gee As my vlees oorneem en my gees bly lê Sal U my kom haal my U vrede gee O Heer ek smag na U U vrede U reinheid Na U O Heer ek smag na U U liefde nabyheid Na U o Heer Na U alleen na U alleen Vir U kan ek vra om die storms in my hart stil te maak By U kan ek skuil as my lewe te swaar raak By U kan ek skuil As my vlees oorneem en my gees bly lê Sal U my ophelp nuwe lewe gee As my vlees oorneem en my gees bly lê Sal U my kom haal my U vrede gee O Heer ek smag na U U vrede U reinheid Na U O Heer ek smag na U U liefde nabyheid Na U o Heer Na U alleen na U alleen Na U alleen na U alleen O Heer ek smag na U U vrede U reinheid Na U O Heer ek smag na U U liefde nabyheid Na U