Vers 1 Ek sien jou kom en ek sien jou gaan... Spraakloos weer met 'n mond vol tande bly staan. Ek het probeer kan nie sê ek het nie my man gestaan... Net getwyfel of 'n engel my taal sou verstaan Pre-En wie sou ooit kon dink wat die tyd ons sou leer, Iets is aan die gebeur - Want die manier wat jy na my kyk... Sal jy lag, sal jy opreg glimlag En sal jy, sal jy geniune by my wil bly. Want ek wil jou net gelukkig sien... solank jy altyd onthou - My laaste Rolo's net vir jou Vers 2 'N Kyk in jou oë en die wereld om my stop - Ek dink jy sou verstaan as jy my hart kon hoor klop, Maar hoe dan nou anders as die cupids jou pak. Jou met 'n pyl deur die hart op jou knieë laat sak En jy lag... met 'n opregte glimlag En jy, jy wil genuine by my kom bly. En in die grootste vreugde leef ons saam... Solank ek altyd onthou - My laaste Rolo's net vir jou.