Vers 1 Ek en jy wou 'n liedjie skryf wat rym, Maar die woorde bly verby gly. Ek en jy het die reënboog-spoor gesny, Nie geweet wat ons sou kry. Pre-Jy aan die eindpunt van die kleur-lint: Jesus se oogappel-kind. Bedrieg my oë my, staar ek my blind? Koor Daarom sing ek vannaand vir jou, ek wil weet of jy van my hou, Want ek dink, ek dink ek hou van jou. Vers 2 Ek en jy, het saam baklei teen als wat hierdie mooi wêreld ry, Deur die swaar tye saamgely. Ek en jy het die sterre getel wat in die maanlig gly, Ons wense gemaak sy-aan-sy.