Vers 1 Ek like jou stukkend en jy's gek oor my, jy sê dis tyd dat die ding rigting kry Geruime tyd wat jy al na my vry, maar die finansies wat jou hol-rug ry... Pre-Eendag as ek al my studies afbetaal koop ek vir jou die maan, Maar vir tyd en wyl sal jy nog 'n rukkie by my bly - vir 'n appel en 'n ui? Want ek is platsak en my tjor is oud en koud, maar my liefde vir jou brand warmer as die son En ek kan jou nie die wêreld se goud beloof nie, maar my liefde vir jou is genuine... Vers 2 Jou Colgate-, jou -smile, jou ge-'tande' vel, jou warm liefde wat my hardklop laat versnel Was die liefde maar net geld werd - dan kon ek jou bederf soos in 'n sprokies konsert...