Jacomiena is die ene, sy's die vrou in die huis
Spandeer die meeste tyd daar in die kombuis
Was vir my die vloere, en stryk my klere
Maak my huis weer 'shine'
Maar Jacomiena het 'n probleem, sy is bietjie groot
Staan sy innie gang dan staan sy alleen
Daar waar sy trap, daar trap sy vas, geen plek om verby te gaan
Dan vra ek: "skuif jou lyf, Jacomiena,
Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif jou lyf!?"
Dan vra ek: "skuif jou lyf, Jacomiena,
Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif asseblief jou lyf!?"
Vrydag middag,
Ek's vroeg by die huis, want 'n man moet mos 'n bietjie rus
Die stofsuier raas en die strykyster blaas
Dit voel of my kop wil bars
Ek mik innie gang af, die toilet is ver, Jacomiena was die vloer
Maar ek moet nou gaan my maag maak my bang
En toe sê ek vir haar: "ek vra jou:
"Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif jou lyf!?"
Ek vra jou: "skuif jou lyf, Jacomiena,
Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif asseblief jou lyf!?" ...
Ek lê oppie bed, en ek raak aan die slaap, Jacomiena is in my droom
Sy gooi my af, sy willie bed opmaak, en toe sê sy vir my:
("Hey, muntu, skuif soontoe, man)
Ek vra jou: "Skuif jou lyf, Jacomiena,
Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif jou lyf!?"
Ek vra jou: "skuif jou lyf, Jacomiena,
Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif asseblief jou lyf!?"
"Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif jou lyf!?"
"Skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf, Jacomiena, skuif jou lyf"
"Jacomiena, skuif asseblief jou lyf!?"
Поcмотреть все песни артиста