Nou ek het groot geword in die diep Karoo Op 'n Sutherland-plaas, bly net bo Ek het hier geleer van Laventelbos En kruie medisyne, as jou maag jou los Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat As die senuwees lol, en jou ou skoonma Kan nie slaap nie, want die kinders pla Trek 'n bietjie Tiemie en 'n Kissieblaar, in 'n teepotjie en drink dit klaar Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat... As die by jou byt op 'n snaakse plek, sal die koeksoda die gif uittrek Ma' steek hy jou op jou neus se punt, Sal jy nie staan en huil soos 'n kind Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat As jou maag opblaas soos 'n groot ballon Oorgehaal soos 'n veld kanon Drink Boegoe-brandewyn en dagga-tee En bly 'n rukkie weg van die haarsalon Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat Ek het 'n graad in boere raad Vir die pyne en die kwale en die man op straat Al word jy desperaat, jy moet net praat