Sy oë laat my wange bloos En sy glimlag bly ontwyk Verewig vasgevang in tyd 'N Foto van wie ek bemin Sagte arms sagte woorde Wat my toevou en Die wêreld blom vol rose Elke dag vertel hy stories Wat my bly betower En my hart verower Vreugde wat mens selde kry Beloftes wat sal bly Want liefde blom in my Net hy vir my en ek ewig vir hom Ons by mekaar tot ewigheid kom Met die eerste oog opslag Ons liefde diep in my En blom die dag Vreugde wat mens selde kry Beloftes wat sal bly Want liefde blom in my Net hy vir my en ek ewig vir hom Ons by mekaar tot ewigheid kom Met die eerste oog opslag Ons liefde diep in my En blom die dag Quand il me prend dans ses bras Il me par-le tout bas Je vois la vie en rose Il me dit des mots d'a-mour Des mot de tous le jour Et çam'fait quel—que chose When you press me to you heart I'm in a word apart A world where roses bloom C'est lui pour moi, moi lui dans lavie Il me l'a dit me l'a juré pour lavie Give your heart and soul to me And life will always be lavie en rose