Kishore Kumar Hits

Die Radio Kalahari Orkes - Blink Ster şarkı sözleri

Sanatçı: Die Radio Kalahari Orkes

albüm: Die Radio Kalahari Orkes - Grootste Treffers


Blink Ster deur Die Radio Kalahari Orkes
Jy kan die ligte van Jo'burg uit die hemel sien
Ek het maklik twee pond elke aand verdien
Ons het cocktails gedrink in die New York Cafe
En Sondae met die trollie na Zoo Lake gery
Buite Ansie's het die Bentleys in lang toue gestaan
Die rykes se partys het heel nag aangegaan
Hoogste geboue suid van die ewenaar
Sodom en Gommoro van die Ou Transvaal
Blink Ster van die Witwatersrand
Jou ligte het verblindend in die donker gebrand
Goud onder goud en skyscrapers daarbo
Die stad sal vervrolik jy kon amper nie glo
Die strate is donker en my toorts is flou
Maar ek sweer ek sien Jingos in swart taxi dou
Hulle staan op 'n balkon en rook sy sigaars
Dis die Lords en die Ladies wat in die eetsaal baljaar
Aai jaai die klank van 'n orkes met viool en kitaar
En die vure is genoeg vir al die geld * gesig staar
Die spierwit maskering wat die mooi meisies dra
'N Gietsel * borde * caviar
Ek wil bitter graag ingaan maar ek is net 'n straat hoer
En hulle Jingo my base * en die * ou mode
Buitendien ek erken hulle is almal net spoke
Ek sal mos weet want ek is een ook
Nou slaap die homeless in geboue se deure
Hulle breek en brand rommel in oliedrom vure
Dalk is die vlamme ook vir God se *
Nagtelike juwele van die liewe Transvaal
Blink Ster van die Witwatersrand
Jou liefde het verblindend in die donker gebrand
Goud onder goud en skyscrapers daarbo
Die stad sal vervrolik jy kon amper nie glo . . .
* Onduidelik. Help asseblief met die woord(e) hier

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar