Vir 'n slang is ek nie bang nie
Hulle kan nie vir my vang nie
Maar vir jou, vir jou, vir jou my botteltjie blou
Skurwe hande, ek is sonder tande
En ekke, ekke woon hier teen die berg se hange
Jys te rou, jys te rou, jys te rou, my botteltjie blou
Maar daars 'n klip in jou hand en jy vloek en jy huil
Jou oe is geel en jou vel is vuil
O vanaand steek, die honger weer soos doring draad
Ek se nog n paar sente van die lee borrels
Maak toe jou oe, maak oop jou gorrel
Die duiwel het lankal die engeltjies omgepraat
Ek se sny die brood, ek is, ek is in die nood
En ek le stukkend in die sloot
Ja dis die blou, dis die blou, dis die blou wat aan jou derems so kou
En die honde blaf en ek, ekke huil
Net waar ek klop skree hulle voetsek
Ja jys te rou, te rou, te rou my botteltjie blou

En jou oe is geel en jou vel is vuil
Ah vanaand steek, die honger weer soos doring draad
Nog n paar sente van die lee borrels

Oe-oe die duiwel het lankal die engeltjies omgepraat
My bene is pap, my broek is gelap
En ek is in die wind geklap
Net vir jou, net vir jou, net vir jou my botteltjie blou
Dis nog n dop en dis nog n jaar
O Here my kop is so deurmekaar
Maar dis die blou, dis die blou, die blou wat aan jou derems so kou

Sanatçının diğer albümleri
Alles Vannie Beste
1996 · albüm
Kwaai
1984 · albüm
Digital Alchemy
2023 · single
Wakkerslaap
2017 · albüm
Deja Vu
2015 · single
Hemel & Aarde
2007 · albüm
Huistoe
2004 · albüm
Benzer Sanatçılar
Robbie Wessels
Sanatçı
Bok Van Blerk
Sanatçı
Mathys Roets
Sanatçı
Anton Goosen
Sanatçı
Worsie Visser
Sanatçı
Ddisselblom
Sanatçı
Beeskraal
Sanatçı
David Fourie
Sanatçı
Dozi
Sanatçı
Jan Blohm
Sanatçı
Koos Du Plessis
Sanatçı
Lucas Maree
Sanatçı
Piet Botha
Sanatçı
Jak de Priester
Sanatçı
Valiant Swart
Sanatçı
Jakkie Louw
Sanatçı
Koos Kombuis
Sanatçı
Nicholis Louw
Sanatçı
Chris Chameleon
Sanatçı