Kishore Kumar Hits

Football Chants - Hie' Kommie Bokke şarkı sözleri

Sanatçı: Football Chants

albüm: World Rugby Fan Chants


Bring die bokke
(Dronk oom noises)
Daar kom die ref nou
Voetsek
Voetsek
Bring vir my die bok
Hier kom die Aussie
Kiwi's
Engelse
Hane
En al die ander pampoene
Maar waar's die kapioene?
Hier kom die bokke!
Hier kom die bokke!
Hoes
Hier kom die bokke!
Hier kom die bokke!
Hoes
Hier kom die bokke!
Hier kom die bokke!
Hier kom die bokke!
Hier kom die bokke!
Bring vir my die bok
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Huka chaka
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Huka chaka
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Hier kom die bokke hier kom die bokke
En die manne van die Hane
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die skotte
Soek nog n whiskey vir die slotte
En die manne van die Iere
Plant net blomme by hul bure
En die manne van die rose
Speel soos manne met narkose
En die manne van die Wallus
Het nie n clue nie waar die paal is
En die manne van die Kiwi
Het nie meer wind nie net n weezie
En die manne van die Aussie
Is getoor met tokoloshe
En die manne van die puma
Het nou te doen met ons induna
Hier kom die bokke kom die bokke
Huka chaka
Hier kom die bokke kom bokke
Maak nou seker
Hier kom die bokke kom die bokke
Huka chaka
Bring vir ons weer die wêreldbeker
Tjo tjo bokke
Tjo tjo bokke
Huka chaka
Ons hou van waar ons in '95 was
Yebo Gogo yebo Gogo
Huka chaka
Drunk nog n drie'tjie vir Oom Saailas
Hey man you met die kangaroo
For the bee ba ba in an Aussie suite
For die man wat die bom met die Billabong
En n shim en n shim en n shim wa bie
En n push en n push en n push
A Wallabie
For what n licka you black, vat die bikka bok
Maak n ha maak n ha maak n ha ka kak
Tokoloshe maak haar bang, laka sangoma
En louis was n leeu met n bietjie baie wrig
Vat n lyf, smyt hom uit, hy's affirmative
En n pawpaw hit a fan at a big SARFU
Nou let us do the Mexican wave
Oooooiiiiiih
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Hoes
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Hoes
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Huka chaka
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Huka chaka
Bring vir ons weer die wêreldbeker
Tjo tjo bokke
Tjo tjo bokke
Huka chaka
Ons hou van waar ons in '95 was
Yebo Gogo yebo Gogo
Huka chaka
Drunk nog n drie'tjie vir Oom Saailas
En die manne van die Hane
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die skotte
Soek nog n whiskey vir die slotte
En die manne van die Iere
Plant net blomme by hul bure
En die manne van die rose
Speel soos manne met narkose
En die manne van die Wallus
Het nie n clue nie waar die paal is
En die manne van die Kiwi
Het nie meer wind nie net n weezie
En die manne van die Ausie
Is getoor met tokoloshe
En die manne van die puma
Het nou te doen met ons induna

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar