Ek sit hier en voel of ek n boek kan skryf Ge ink met die trane van seer waar die storie dryf Elke hoofstuk begin met liefdes drome Maar teen die einde was dit als als verlore Met woorde ek moet op hou gee het jy Ingestap en als uitgevee my glimlag het jy terug gebring My lewe maak weer sin Jy het opgemaak vir die trane Nou is daar weer lag in my trane Die spore van hartseer gedroog hier op my wang Die laaste met jou hart gevang Want jy het op gemaak vir die trane Jou liefde draai toe al die krane Die sout van die seer met n reenboog kom vervang Die doring uit my hart kom haal Jy maak op vir elke traan Hou sal jy weet wat jy soek as jou hart nooit stukkend was Jy het gekom jys die stukkie wat toe pas Ek het my hart diep in sy kamers weggesteek Jy het dit gesien en die kettings los gebreek Net voor ek moed op wou gee het jy ingestap en als uitgevee My glimlag het jy terug gebring My lewe maak weer sin Jy het opgemaak vir die trane Nou is daar weer lag in my trane Die spore van hartseer gedroog hier op my wang Die laaste met jou hart gevang Want jy het op gemaak vir die trane Jou liefde draai toe al die krane Die sout van die seer met n reenboog kom vervang Die doring uit my hart kom haal Jy maak op vir elke traan Ek het die prys betaal En jy het my kom haal Jy was my trane werd Jy was my trane werd... Jy het opgemaak vir die trane Nou is daar weer lag in my trane Die spore van hartseer gedroog hier op my wang Die laaste met jou hart gevang Want jy het op gemaak vir die trane Jou liefde draai toe al die krane Die sout van die seer met n reenboog kom vervang Die doring uit my hart kom haal Jy maak op vir elke traan