Tandeborsels, hare kam, Kos en klere, trane vang Tugtig, prys en liefde gee Pleisters plak en neus afvee Speel en lag, maniere leer Dis 'n lang dag maar mamma Kies dit weer My wiegie liedjie gesing En julle drome begin Versigtig gooi ek julle toe Met 'n sagte kombers En my gunsteling bybelvers Daar's koue koffie wat wag En goeie geselskap na 'n lang dag Die sterre blink in my moee oe Ek vat die hand van die een wat Nog altyd in my glo En ek kies dit weer Ek kies dit weer Hierdie dag hierdie lewe Hierdie chaos vol gebede Ek kies dit weer Ja ek kies dit weer Ek kies dit weer Hierdie dag hierdie hede Gee my rede om te lewe Ek kies dit weer Ek smeek vir nog 'n minuut Want hierdie dag is nog te nuut Handjies begin vat en voel Ek hoor giggels onder lakens Vra wat ek bedoel Ek maak my oe oop Daar's klein gesiggies vol hoop Ek steel 'n soentjie by elke een Ek dank die hemeledag na dag Vir hierdie seen Soms voel ek alleen ja Met die onsekerheid wat broei Soms moet ek teen wonder In die donker laatnag stoei Die stille swye van 'n groter vraag Is ek 'n goeie ma? As ek op my kniee bly weet ek Die antwoord is ja