Kishore Kumar Hits

Temple Boys Cpt - SkinneBekke 2.0 şarkı sözleri

Sanatçı: Temple Boys Cpt

albüm: Young Coloured Excellence Album


Ok right, a Panda Rock that's all you need
Online baba (ai)
Os isie beste, die beste
Kannie wag vi festive, soe lekke
Soe kyk wie skinne lekker, skinner bekke
N lollie pop is lekke (ai)
Os is areveerig, op n Maandag
Op n Dinsdag, vat os it stadig
Op n Woensdag lê os lekke en kril
En os worry net oorie next dag
Die Vrydag maak os skrik ja
Dieselfde met die Saturdag
Op n Sondag gaan os kerk toe
Djy wiet an djy is duidelik
(Wys my hoe man)
Sê my lekke soe man
Djy bos en djy loer man
Is temple wat moer man
En Gham hettie oore nie
Gham is nie verlore nie
Wat praat djy gattefie
My mag werk vannie hanners (vannie hanners)
Os isie beste, die beste
Kannie wag vi festive, soe lekke
Soe kyk wie skinne lekker, skinner bekke
N lollie pop is lekke (ai)
Temple Boys, Temple Boys
Temple Boys, Temple Boys
Mr Werkhom hie man (ai)
Hie gat os al weer
Drink a Panda Rock that's all that you need
Oorie beat os defeat (ai)
Os defeat
Het djy petrol, vi hierdie General
Voel international, gesond ek iet my vegetables
Os isie beste, die beste
Kannie wag vi festive, soe lekke
Soe kyk wie skinne lekker, skinner bekke
N lollie pop is lekke (ai)

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar