Kishore Kumar Hits

Temple Boys Cpt - BBV (BestieBesteVriend) şarkı sözleri

Sanatçı: Temple Boys Cpt

albüm: BBV (BestieBesteVriend)


Gan djy my pimp, bestie beste vriend
Tell me, awe do a thing
Sê my waar kry ek jou'inie skiem
Baba saba, well my banana mamma
Maar ek is baie jammer
Maar djy moet nou sê wanneer
Wie gan jou huistoe neem, as djy loop en dit reen
Ja ennou aan gesien, ek is hier vir the win (vertel hom Werkhom)
Werkhom willie hoorie, Areveerend nog 'n story
Kap it uit as djy saam Gham is (hoor hom), saam Gham is
Vra vir Stifler of ons mal is (ai), mal is
Stifler's kla binne man, hoor hom
Vertel hom Areveerend
Hoorhier Werkhom
Gennie sê diesie potensiaal vanni Young Coloured Excellence
Met die support vanni broerse (hoor hie djy)
Is complicated, die kindtjie soek my naked
Ek sê nou draai jou body om en show me how you shake it
I think nagaanie, I must replace her once a player also play her
And then evacuate her
Djy skangagaka, skangagaka privaat ja
Djy wiet os verwat ja, maar ek wiet djy's kwaad ja
Temple Boys, Temple Boys
Werkhom willie hoorie, Areveerend nog 'n story
Kap it uit as djy saam Gham is (hoor hom), saam Gham is
Vra vir Stifler of ons mal is (ai), mal is
Stifler's kla binne man, hoor hom

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar