N skraal wind waai oor die union bosveld Die pad buite uniondale Elke paasnaweek staan die Spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil Met haar lang swart hare om n sekel maan Toe sy oor die vlaktes hike En n pure blink spook afgestaan Met haar duim vra om haar op te laai En die kamma nasie berg spook huil As sy klippe bergaf rol En die spookmeisie van uniondale Wat duimry en droewig sing Blommetjie gedenk aan my En sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my Sing die spook van die klein karoo Blommetjie gedenk aan my En sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my Sing die spook van die klein karoo Die reisigers by uniondale het haar dikwels opgelaai En verder aan so uit die nuut Verdwyn sy in die wind wat waai So as jy saans in die langpad dwaal Oor die kaapse middernag Pasop vir die spook van die klein karoo Tensy jy gaan spoke jag As die kamma nasie berg spook huil As die klippe bergaf rol En die spookmeisie van die uniondale Wat duimry en droewig sing Blommetjie gedenk aan my En sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my Sing die spook van die klein karoo Blommetjie gedenk aan my En sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my Sing die spook van die klein karoo Blommetjie gedenk aan my Sing die spook van die klein karoo Blommetjie gedenk aan my Sing die spook van die klein karoo