Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, vanaand wil ek bly
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, jy kan my maar kry
Vanoggend het ek opgestaan, en gewonder of jy aan my dink
Die dae gaan tog so traag verby, maar vanaand kom hier 'n ding
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, vanaand wil ek bly
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, jy kan my maar kry
Solank al probeer ek indruk maak, maar jy kyk by my verby
Jy sien so baie kêrels raak, maar daar is niemand aan jou sy
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, vanaand wil ek bly
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, jy kan my maar kry
Jy's die ene vir my, al kyk jy by my verby
Die tyd sal wel-wel leer, daar is niks wat my kan keer
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, vanaand wil ek bly
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, jy kan my maar kry
So seker as die son opkom, lag sy toe mos vir my
Sy vra my of ek dink aan haar, en sy sê mos toe vir my
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, vanaand wil ek bly
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie ... jy kan my liefde maar kry
Поcмотреть все песни артиста