Ek tuur by die venster uit Die wereld die lê so wyd Waar is jy vanaand, o waar is jy Die opkoms van die maan is rooi So was ons liefde mooi Nou't die mooi gebreek, maar die mooi sal ek nie vergeet Hoekom moet omstandighede altyd 'n rol by ons speel Hoekom kan ons nie net aan ons liefde bou en deel Want omstandighede is so swaar En ek moet dit net aanvaar Want eendag sal ek weer voluit vir jou kan leef Ek blaai in my album terug Dit vertel 'n baie mooi gedig Nou's dit net vas gelê op 'n stukkie papier Ek ry verby jou huis Die wereld die lê so wyd Maar wat hul nie weet Daar lê 'n deel van my Hoekom moet omstandighede altyd 'n rol by ons speel Hoekom kan ons nie net aan ons liefde bou en deel Want omstandighede is so swaar En ek moet dit net aanvaar Want eendag sal ek weer voluit vir jou kan leef ... Hoekom moet omstandighede altyd 'n rol by ons speel Hoekom kan ons nie net aan ons liefde bou en deel Want omstandighede is so swaar En ek moet dit net aanvaar Want eendag sal ek weer voluit vir jou kan leef Want eendag sal ek weer voluit vir jou kan leef Want eendag sal ek weer voluit vir jou kan leef