By Hartebeespoortswam wil ek vis gaan vang Onder 'n boompie sit en droom terwyl Die seweragewater, die visse vet maak Daar's babers wat soos haaie lyk Groter as die seweragedam se grootste lyk Dis mos enige... visserman se droom Vat 'n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi vir hom diep genoeg Want anders gaan jy daai grootte verloor Vat 'n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi hom diep genoeg Want anders gaan jy, daai baber verloor By Baberspan het ek ook gaan vang Kan jy my glo, dis toe nie soos wat die dam sal sê Maar die babers is nie groot By Rustewater wou ek bietjie gaan rus 'N Silo innie gras ek voel nie so knus Wat 'n meer kan ek sê, toe ry ek maar terug Vat 'n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi vir hom ver genoeg Want anders, gaan jy daai grootte verloor Vat, n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi hom diep genoeg Want anders, gaan jy daai baber verloor Roodeplaatdam is 'n Hiasinte dam My hoeke, my sinkers, my lyne verloor Dis 'n duur proses om die vis te vang Toe gaan ek weer terug na die swam se brug Onner 'n boom sit en droom, Terwyl die seweragewater, die visse vet maak Vat 'n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi vir hom diep genoeg Want anders, gaan jy daai grootte verloor Vat 'n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi hom diep genoeg Want anders, gaan jy daai baber verloor Hoe sê mens dankie vir die plaaslike regering Dis danksy hulle dat die visse vet is Hoe sê mens dankie vir die plaaslike regering Dis danksy hulle dat die visse vet is Dis danksy hulle dat die visse vet is Vat 'n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi vir hom diep genoeg Want anders, gaan jy daai grootte verloor Vat 'n stuk rooivleis sit hom aan die hoek Maak tog seker jy gooi hom diep genoeg Want anders, gaan jy daai baber verloor