Elke keer as ek jou sien dan dink ek terug aan die dae van verlede Maar al wat ek het is 'n fototjie en Ek weet heel goed jy kom nie weer terug Meisie ek min jou maar ek weet dit baat my niks Jy's weg met ander en my lewe is nou leeg Ek's nie gewoond aan die eensaamheid In die aande van my lewe alleen en stil En as ek droom wens ek jy is hier Dat ons lewe weer voort kan gaan soos dit altyd was... Meisie ek min jou maar ek weet dit baat my niks Jy's weg met ander en my lewe is nou leeg Ek's nie gewoond aan die eensaamheid In die aande van my lewe alleen en stil En as ek droom wens ek jy is hier Dat ons lewe weer voort kan gaan soos dit altyd was... Elke keer as ek jou sien dan dink ek terug aan die dae van verlede Maar al wat ek het is 'n fototjie en Ek weet heel goed jy kom nie weer terug Elke keer as ek jou sien dan dink ek terug aan die dae van verlede Maar al wat ek het is 'n fototjie en Ek weet heel goed jy kom nie weer terug